Kosmos 94.1 Landbou

Lekker veilings wat kom!


Listen Later

Boere in Namibië kan uitsien na lekker veilings, veral nou met inperkings wat opgeskort is, die noodtoestand wat opgehef is en die reën wat binnekort verwag word. Vanaand is die G8 Bonsmara veiling by die Agra/Bank Windhoek Ring in die hoofstad. Die veiling is ook aanlyn en dit begin om 6-uur namiddag. Daar is 20 top Bonsmara bulle te koop. Kiep Lepen, Agra se Stoetvee Veilingsadviseur het die inligting...
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1