Nuus

Lenacapavir tans te duur vir gewone Namibiërs


Listen Later

Vandag is Wêreld-vigsdag. Een van die nuutste deurbrake in die behandeling van die siekte is die vrystelling van Lenacapavir. Die middel wat een inspuiting elke ses maande behels, kan infeksie voorkom in hoë-risiko omgewings. Ten spyte van die mediese deurbraak is die middel nie beskikbaar vir almal nie. Die gesondheidsminister Esperance Luvindao het in Otjiwarongo gepraat by die amptelike herdenking en sê die middel is eenvoudig te duur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings