Nuuspod

Leon Schuster: Ek is nie 'n rassis nie


Listen Later

Showmax se onttrekking van Leon Schuster se flieks, onder druk van die #BlackLivesMatter beweging, het die fliekwêreld geskud. Schuster vertel in 'n openhartige onderhoud met Nuuspod hoe hy hieroor voel. 

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuuspodBy Izak Du Plessis

  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4

4

1 ratings