RSG Kuns

Lesings by SA Akademie vir Wetenskap en Kuns


Listen Later

Prof. Alex Duffey is verantwoordelik vir ‘n reeks lesings oor veral kuns, onder die vaandel van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hy vertel van die reeks, en die verskeie temas waaroor hy al gepraat het.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG