Nuus

Lesufi vra askies oor sy stort-opmerking


Listen Later

Gauteng se premier, Panyaza Lesufi, het inwoners om verskoning gevra oor sy opmerking dat hy weens die huidige waterkrisis by ʼn hotel moes gaan bad. Groot dele van die provinsie is al weke lank sonder lopende water. Lesufi is op sosiale media daarvan beskuldig dat hy onsensitief is oor inwoners se lot. Die provinsiale regering se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê Lesufi erken dat mense sy woorde verkeerd kon verstaan:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings