
Sign up to save your podcasts
Or


Die afgelope tyd word ons deur ons omstandighede uitgedaag om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord, jou vrede sal bring oor die lewe en om met die regte verwagting te leef. Marius Malan het die reeks vir ons begin en gesels oor om met die regte verwagting te leef. Hierdie is ’n belangrike onderwerp en ons sien met ’n verwagting uit na die res van die reeks.
By Kompas GemeenteDie afgelope tyd word ons deur ons omstandighede uitgedaag om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord, jou vrede sal bring oor die lewe en om met die regte verwagting te leef. Marius Malan het die reeks vir ons begin en gesels oor om met die regte verwagting te leef. Hierdie is ’n belangrike onderwerp en ons sien met ’n verwagting uit na die res van die reeks.