Kompas Gemeente

Lewe: Met volhoubaarheid


Listen Later

In die afgelope tyd word ons uitgedaag deur ons omstandighede om weer te dink oor die sin en betekenis van die lewe. Met hierdie reeks vertrou ons dat God jou vrae sal beantwoord en vrede bring oor die lewe en om te leef met volhoubaarheid. Hugo Weich het ons Sondag herinner dat ons in God se teenwoordigheid en met sy krag ’n volhoubare lewe kan leef ten spyte van moeilike omstandighede.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kompas GemeenteBy Kompas Gemeente