Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Lewendewoord Centurion:How many episodes does Lewendewoord Centurion have?The podcast currently has 1,105 episodes available.
January 24, 2017OujaarsdiensWouter van der Merwe sluit 2016 af met God se woord en dan gaan almal saam die nuwe jaar van 2017, in met nagmaal.Lukas 9 - Jesus roep, kyk vorentoe, nie agtertoe nie!...more26minPlay
January 23, 2017'n SODAT leweLaat die Here in jou lewe werk SODAT jy 'n getuienis het om ander na Hom toe te leiWouter van der Merwe1 Januarie 2017, 18:00...more48minPlay
January 23, 2017Merke - Gereed - GaanWerner van der Walt deel met ons oor hoe om reg te wees vir 2017Is jy gereed vir die jaar wat kom? Werner van der Walt8 Januarie 2017, 18:00...more43minPlay
January 23, 2017'n Lewe van aanbiddingWouter van der Merwe deel sy hart oor hoe om 'n lewe van aanbidding te lei. Wouter van der Merwe11 Desember, 09:00...more30minPlay
January 23, 2017CelebrateJohn Jones deel met ons oor die gawes wat elkeen van ons het en hoe om mekaar se gawes te celebrate. John Jones4 Desember, 18:00...more34minPlay
December 05, 2016KERSSANGDIENS 2016Ons jaarlikse kerssangdiens in samewerking met Radio Kansel. Dit was 'n voorreg om God se naam te kon groot maak!Geseënde Kersfees 2016!...more55minPlay
December 05, 2016KERSSANGDIENS 2016Ons jaarlikse kerssangdiens in samewerking met Radio Kansel. Dit was 'n voorreg om God se naam te kon groot maak!Geseënde Kersfees 2016!...more55minPlay
December 05, 2016Gee en NeemWouter van der Merwe deel met ons oor Jesus se lewe en hoe Hy vir ons sorg. Deur te gee is daar meer vir jou as om te neem. Wouter van der Merwe, 27 November om 09:00...more44minPlay

December 04, 2016Kersfees Vraag en Antwoord met Radio KanselWouter van der Merwe, Ernie de Meyer en Wynand Rossouw van Radio Kansel deel met ons oor Kersfees tradisies. Luister en leer, God is liefde!20 November om 18:00...more52minPlay
FAQs about Lewendewoord Centurion:How many episodes does Lewendewoord Centurion have?The podcast currently has 1,105 episodes available.