Ons skop vandag af met ons preekreeks genaamd Liefde op Klip - die 10 gebooie, Gebod 1. God wil nie hê ons moet Hom gehoorsaam uit vrees nie, maar omdat ons vir Hom lief is.