Boodskappe uit die Woord

Liefde wat waagmoedig is! - Rocco van Rooyen, 26 September 2021


Listen Later

LIEFDE WAT WAAGMOEDIG IS.
Stel jy belang in DIEPER? Dieper LIEFDE, Dieper WAAGMOED! ......
Nie in die oseaan nie, maar in jou geloof; in jou dag tot dag wandel met God. Kan 'n mens DIEPER in die liefde van God ingaan? So DIEP daarin sink dat jy niks anders sien nie?
Kan ‘n mens SO DIEP in geloof ingaan, so diep daarin sink dat jy aanhou WAAG, dat jy niks van twyfel raaksien nie? Kan ‘n mens WAAG sonder GELOOF?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Boodskappe uit die WoordBy Harmonie Gemeente