Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Voormalige Springbok, afrigter en kommentator Derick Hougaard se liefde is rugby. Hy praat oor spelers, strukture en alles rondom rugby.... more
FAQs about Liefling Derick Hougaard Praat Rugby:How many episodes does Liefling Derick Hougaard Praat Rugby have?The podcast currently has 8 episodes available.
August 02, 2018Moenie die Lions onderskat teen die Crusaders nieIs die Lions teen die Crusaders ’n herhaling van Mohammed Ali en George Foreman se Rumble in the Jungle? Die Lions het ’n kans om Saterdag die Super Rugby trofee te lig in Christchurch, want niks is onmoontlik vir ’n span vol karakter nie. Derick Hougaard droom hy kan in die kleedkamer wees om ‘n paar inspirerende woorde te sê voor die spelers op die veld draf....more24minPlay
July 27, 2018NZ moan; Lions BrulSuperRugby. Is die formaat onregverdig of nie? Om die beste span te wees, moet jy die beste klop... Met al die faktore wat daarmee saamgaan....more25minPlay
July 20, 2018Super Rugby 2018: Hoofstukke word herskryfAl die harde werk is agter die rug en ’n hele jaar se voorbereiding kom neer op een wedstryd wat saak maak. Kan die Sharks sorg vir 'n verrassing? Kan die Lions weer deurdring tot die Super Rugby eindstryd?...more39minPlay
July 13, 2018Alle Super Rugby hoop op Lions se skouers, met Sharks as buiteperdeAlbert Einstein het, sonder om dit te weet, Suid Afrika se Super Rugby Seisoen perfek opgesom. Kan ons droom oor 'n Super Rugby titel? Of is dit weer vir Niue Seeland beskore? Derick glo dis dalk net te veel gevra......more27minPlay
July 05, 2018Wat behels dit vir ‘n span om te seëvier in Super Rugby?Hierdie week gesels Loftus se liefling Derick Hougaard rugby – en deel die stories wat die Bulls aangevuur het tot Super Rugby glorie....more27minPlay
June 29, 2018Derick Hougaard Praat RugbyVan toetsrugby na Super Rugby. En alle gebeure in Mauritius!...more20minPlay
June 15, 2018Oorlog in Bloem; Bokke teen die Rose!Hierdie week se episode n opgewonde Derick Hougaard vat jong bokkies en strukture vas. En het net lof vir Blitsbokke en Springbokke......more26minPlay
June 06, 2018Derick kyk na hoe gesond is SA rugby regtigDerick Hougaard praat tans oor die staat van rugby en hy lees nie te veel in die laaste toets nie. Hierdie een is vir jou as jy 'n mate van aanmoediging nodig het!...more13minPlay
FAQs about Liefling Derick Hougaard Praat Rugby:How many episodes does Liefling Derick Hougaard Praat Rugby have?The podcast currently has 8 episodes available.