Nuus

Lifeline/Childline herdenk 45 jaar


Listen Later

Lifeline/ChildLine vier 45 jaar van diens in Namibië en het gegroei van 'n klein huisie in 1980 tot 'n internasionaal erkende beradingsentrum. Direkteur Nicolette Bessinger het tydens die herdenkingsgeleentheid in Windhoek die naweek gesê die organisasie ontwikkel steeds en fokus nou op selfdoodvoorkoming, geslagsgebaseerde geweld en aanlyn kinderveiligheid.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings