
Sign up to save your podcasts
Or


Jy leef dalk tans met dinge wat vir jou, jou geliefdes, jou naastes of vir jou verhouding met Jesus destruktief is. Jesus kom en gee jou vandag ‘n geleentheid om hierdie dinge na vore te bring. Wat lig Jesus vandag vir jou uit? Lê dit voor Sy voete neer en beleef hoe Hy jou kan genees.
By Kompas GemeenteJy leef dalk tans met dinge wat vir jou, jou geliefdes, jou naastes of vir jou verhouding met Jesus destruktief is. Jesus kom en gee jou vandag ‘n geleentheid om hierdie dinge na vore te bring. Wat lig Jesus vandag vir jou uit? Lê dit voor Sy voete neer en beleef hoe Hy jou kan genees.