Nuus

Likwidasies daal in Mei


Listen Later

Statistiek Suid-Afrika sê die aantal sake-likwidasies het in Mei met 16-persent gedaal van 268 tot 225 gevalle in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar. Hierdie afname is gedryf deur minder maatskappy- en beslote korporasie-likwidasies gedurende die tydperk. Onica Mushwana van Statistiek SA sê egter die data toon 'n gemengde tendens oor die drie maande tot Mei, met likwidasies wat met 5,2-persent gestyg het in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings