Nuus

Limpopo se damme loop oor


Listen Later

Die Departement van Water en Sanitasie sê 14 van Limpopo se 19 damme is nou meer as 100-persent vol na aanhoudende swaar reën. Die Modjadji-, Nsami-, Glen Alpine- en Ebenezer-damme is onder dié wat geraak word, met verskeie damme wat water laat uitloop om vlakke te bestuur. Wisane Mavasa van die Departement het inwoners aangespoor om waaksaam te wees aangesien hoë watervlakke steeds risiko's vir gemeenskappe en infrastruktuur inhou:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings