RSG Kuns

Linde van Coppenhagen in SA


Listen Later

Sopraan Linde van Coppenhagen is in 2011 Duitsland toe om haar professionele sangloopbaan te begin. Sedertdien het sy talle groot rolle vertolk soos die Konging van die Nag in Mozart se DIE TOWERFLUIT, Zerlina in DON GIOVANNI ook van Mozart, en Gretel in Hansie en Grietjie van Humperdink. Sy is tans op besoek aan Suid-Afrika, en Terrance April het met haar gesels oor 'n konsert waarin sy binnekort optree.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RSG KunsBy RSG