Nuus

LIV Gholf teiken jeug-talentuitbreiding in SA


Listen Later

Gholf: Die uitvoerende hoof van LIV Gholf, Scott O'Neill, sê die Southern Guards se bekendstelling van LIV Gholf in Suid-Afrika is daarop gemik om gholf in die volgende generasie te laat groei. O'Neill het in 'n onderhoud met Newzroom Afrika na die stigting van die Southern Guards-akademie verwys as 'n manier om jong landelike talent te ontwikkel. Hy sê die samesmelting van gholf en vermaak sal toegang verbreed, veral vir mense van kleur, terwyl dit toerisme, werkskepping en die plaaslike ekonomie 'n hupstoot sal gee:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings