Nuus

LLF vorder goed in Kunene-streek


Listen Later

Die Legacy Landscape Fund waaraan Namibië deelneem word gebruik om die Skedelkus- en Etosha-omgewing in die lang termyn te verbind, om toerisme en bewaring in die twee gebiede te bewerkstellig. Die fonds ontvang jaarliks 1 miljoen euro vir verskeie bewaringsinisiatiewe. Die LLF is 'n wêreldwye organisasie wat in Duitsland gestig is om bewaring wêreldwyd moontlik te maak. Kosmos 94.1 Nuus het met Vinte Mendes gepraat, die projek bestuurder van LLF in Namibië. Hy is tans in Berlyn vir 'n LLF konferensie waar al die lande terugvoering gee oor die verskeie projekte.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings