Kosmos 94.1

LLPBN tref voorbereidings vir BKS


Listen Later

Die Lewendehawe en Lewendehawe Produkteraad het toerusting en materiaal befonds en aangeskaf as deel van ‘n gebeurlikheidsplan sou bek-en-klouseer in die land opgespoor word. Dit is in ‘n vraghouer voorberei wat onmiddellik op versoek van veeartseny na 'n vermoedelike uitbrekingsterrein verskuif kan word. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Anja Boshoff, die uitvoerende hoof vir vleisstandaarde by die raad gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1