Nuus

Lof vir Stanford se Seed-program


Listen Later

Die Stanford Graduate School of Business het deur sy mentorskap ‘Seed’-program 'n beroep op Namibiese besighede gedoen om aansoek te doen vir sy 2026-program, wat 'n tien-maande lange reis van wêreldklasopleiding, plaaslike werkswinkels en netwerkvorming bied. Die inisiatief het reeds agt plaaslike firmas gehelp om verlede jaar 351 miljoen Namibiese dollar te genereer en meer as 200 werksgeleenthede te skep. Deelnemers soos die sake-eienaar Grace Mulunda sê die program skep waardvolle verbindings regoor Afrika.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings