Nuus

Loodsfase van nuwe sensus begin


Listen Later

Die adjunk-statistikus-generaal, Ottillie Mwazi, het veldbeamptes van die Namibië Statistieke-agentskap in Otjiwarongo toegespreek tydens 'n insweringseremonie. Die beamptes gaan die agentskap se finansiële insluitingsopname behartig. Aangesien dit slegs 'n voorbeeldopname is, sal dit slegs sekere huishoudings insluit. Daarbenewens is die Namibië inkomste- en uitgawes-opname nog aan die gang. Mwazi verduidelik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings