Nuus

Los Pumas 'n gevaarlike span: Bok-hulpafrigter


Listen Later

Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter Tony Brown, sê dit is noodsaaklik dat die span vir tagtig minute voluit teen Argentinië moet speel om die gewenste resultate te kry. Suid-Afrika kom in hulle voorlaaste Rugbykampioenskap wedstryd teen Los Pumas Saterdag in Durban te staan. Al vier die deelnemende spanne, die Wallabies, die Bokke, die All Blacks en Pumas staan steeds 'n kans in die finale twee rondes. Brown sê Argentinië is 'n gevaarlike span:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings