GROOTfm 90.5

#LositBeter - April Full


Listen Later

Grootfm 90.5 se #Lositbeter verander April Fool hierdie jaar in April FULL!

Wanvoeding is verwoestend - dit is die onderliggende oorsaak van meer as die helfte van kindersterftes in Suid-Afrika. Dit vernietig 'n kind selselmatig - hul kognitiewe ontwikkeling, hul immuunstelsel, hul liggaam sowel as hul spiergroei en maak hulle meer kwesbaar vir siektes en dood.

Annelie gesels met Lilly Geerdts en Norman Mphake van Headstart kids oor die wonderlike werk wat hulle doen om wanvoeding iets van die verlede te maak. Luister hier na die gesprek oor mikro-nutriente en hoe jy betrokke kan raak
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

GROOTfm 90.5By GROOTfm 90.5