Nuus

Loterykommissie moet dringend nuwe baas kry


Listen Later

Die Vereniging van Staatsamptenare vra die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, om dringend 'n nuwe voorsitter vir die Nasionale Loteryekommissie aan te stel. Dit volg nadat dr. Barney Pityana verlede week bedank het met twee jaar van sy vyf jaar termyn wat nog oor is. Claude Naicker van die vereniging sê Pityana se drie jaar van diens het nie die Loteryekommissie stabiliseer nie en bewerings van korrupsie hang nog daaroor:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings