Spektrum

Lourindi Nel - stories van Aangenome kinders


Listen Later

Johann Els gesels met Lourindi Nel, ‘n berader en Ma van aanneemkinders, oor die artikel in Maroela Media waar sy verduidelik dat dit belangrik is vir aangenome kinders om hulle aanneemstorie te verstaan. Ons vra hoekom en hoe. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit