Kosmos 94.1

LPM-rade 'verbind daartoe om nutsdienste-skuld te delg'


Listen Later

Na aanleiding van kommer oor die stygende bedrae wat aan NamWater en NamPower verskuldig is, veral in die Suide, sê die LPM dat plaaslike owerhede se groeiende skuld grootliks van vorige administrasies geërf is. Woordvoerder Lifalaza Simataa sê rade wat deur die LPM regeer word, het reeds terugbetalingsreëlings beding om die krisis aan te spreek. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die party steeds daartoe verbind is om te verseker dat die skuld deur gestruktureerde ooreenkomste met die nutsmaatskappye bestuur word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1