Nuus

LPM soek landswye grondproduktiwiteit-oudit


Listen Later

Grondhervorming is weer eens in fokus, na LPM-parlementslid Utaara Mootu kennis gegee het van 'n mosie wat op 14 April in die parlement ter tafel gelê sal word, wat die instelling van 'n Nasionale Grondproduktiwiteitsoudit versoek. Mootu sê hoewel Namibië vordering gemaak het met die herverdeling van grond, fokus die huidige stelsel te veel op toekenning, met beperkte aanspreeklikheid oor hoe effektief daardie grond gebruik word.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings