Nuus

LPM takel Sankwasa, sê hy misbruik mag


Listen Later

Die Landless People’s Movement staan 'n opdrag teen van die stedelike ontwikkelingminister, James Sankwasa, wat sewe Windhoek-raadslede gelas het om meer as 80 000 Namibiese dollar se S&T-betalings terug te betaal vir 'n ongemagtigde reis na die Suider-Afrikaanse Inter-Munisipale Sportvereniging se spele in Lesotho verlede week. Die raadslede, insluitend LPM-lede Ivan Skrywer en Sade Gawanas, het reeds vertrek toe die reisverbod uitgevaardig is. Partyleier Bernadus Swartbooi het tydens 'n perskonferensie Sankwasa daarvan beskuldig dat hy sy mag misbruik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings