Nuus

LPM veroordeel Sankwasa se optrede by Katima


Listen Later

Stedelike ontwikkelingsminister James Sankwasa se afdanking van Katima Mulilo se dorpsraad is ‘n aanval op die demokratiese keuse van die dorp se inwoners, sê die Landless People’s Movement. Sankwasa voer aan die afdanking was in terme van die wet op plaaslike owerhede, en spruit uit die raad wat sonder ministeriële toestemming grond vir voertuie geruil het. LPM-woordvoerder William Minnie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings