Nuus

LP's gaan leer om nuwe voedsel-projekte te implementeer


Listen Later

'n Nuwe vennootskap tussen die VN se Voedsel- en Landbouorganisasie en die SAOG se parlementêre forum sal LP’s toerus met die nodige tegniese vaardighede en inligting wat hulle nodig het om gewaagde streeksbeloftes in werklike, ter plaatse projekte regoor Suider-Afrika te omskep. Die LPM-parlementslid Utaara Mootu, ook ‘n lid van die forum, het meer.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings