3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Luister in 3 minute: ’n Ingrypingsplan vir Eskom


Listen Later

Dit is tyd vir die laaste aflewering van 3 Minute, 3 Sake vir 2019. In vandeesweek se podsending gesels Gerhard van Onselen, senior ontleder van Sakeliga, oor die organisasie se ingrypingsplan vir Eskom.
Van Onselen kyk ook na die raad van mediese fondse wat armes se opsies verminder het en beurtkrag se impak op die ekonomie.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media