3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Luister in 3 minute: Nuwe wetgewing oor bosbou kom


Listen Later

In vandeesweek se '3 Minute, 3 Sake' bespreek Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, die beoogde wetgewing wat bosbou in die staat se trusteeskap sal plaas.
Van Onselen kyk ook na die volhoubaarheid van die padongelukkefonds en Eskom se besluit om vandeesmaand fase 6-beurtkrag in te stel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

3 Minute, 3 Sake - SakeligaBy Maroela Media