Laat ons Boekevat

Lukas 9a


Listen Later

Send us Fan Mail

Jesus doen nog wonderwerke, en hy leer die dissipels en al die mense wat Hom volg.

Dan lees ons van Petrus se belydenis, en van Jesus se verheerliking op die berg.

Net daarna begin Jesus om vir die dissipels te vertel van Sy komende lyding en kruisiging.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Laat ons BoekevatBy Jan Smit