Hendré Baard het by ons aangesluit om sy splinternuwe lied 'Het Jou Nodig' vry te stel. Nie net het hy sy uitsonderlike kitaarvernuf ten toon gestel nie, maar ook sy kenmerkende hees stem wat ’n rou, emosionele diepte aan sy musiek gee.