Kosmos 94.1 Landbou

Luton gesels met Bertha Iyambo by die NLU kantore.


Listen Later

Die Namibiese Landbou Unie het onlangs hulle jongste kwartaalikse verslag bekend gemaak. Die verslag toon onder andere dat dit nie meer ekonomies lewensvatbaar is om met beeste op 5000 hektaar te boer nie, maar wel op 7500 hektaar.Ek het by die NLU kantore met Bertha Iyambo, ‘n navorser by die NLU hier gesels.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1