Spektrum

Lynette Beer se nuwe platvorm


Listen Later

Johann Els gesels met motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer oor haar nuwe platvorm wat eersdaags bekendgestel word. Sy is elke Donderdag oggend op Goeie Nuus Tyd met woordgebasseerde inspirasie en haar potgooie is van die mees populêre insette op ons platvorm, so ons wil graag opvang met wat nuut is in haar eie bediening op die oomblik. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit