Nuus

Lynministerie sê oor brandstofprys


Listen Later

Die brandstofprys vir Augustus het onveranderd gebly. Die energie-ministerie sê daar was onderverhalings van 46 sent per liter petrol, 90,62 sent per liter diesel 50ppm en 83,86 sent per liter vir diesel 10ppm. Die Nasionale Energiefonds sal die onderverhalings absorbeer. Kosmos 94.1 Nuus het met Anna Salkeus, woordvoerder van die lynministerie gepraat.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings