Met Hart en Siel

Maak jou merk


Listen Later

In hierdie aflewering gesels skrywer, Wendy Maartens, oor haar jongste reeks kinderboeke met ‘n boodskap. Esther Taljaard vertel meer oor hul opleidingskool vir digitale bediening en die rol van sosiale media in die uitdra van die boodskap van Jesus. Brandt Coetzee gesels oor ‘n koffiedrankie wat van die peul van ‘n indringerboom gemaak word en Letsie van der Bank gesels oor die Radiokansel-vroueoggend wat op 23 Augustus plaasvind. Met Hart en Siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Met Hart en SielBy Radio Pulpit