Nuus

Maak so in jou winter groentetuin


Listen Later

Gewasprodusente kan die wintermaande optimaal benut deur wintergewasse te kweek, veral met genoeg water na die goeie reën. Wintergroente soos uie, kool, blaarslaai, beet, wortels, broccoli en blomkool kan gekweek word om aan die plaaslike vraag te voldoen. Kosmos 94.1 Nuus het met Hanks Saisai, tegniese adviseur van akkerbou by Agribank Namibië gesels, wat wenke gee.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings