Kosmos 94.1

Maak Spore met Danie Prinsloo


Listen Later

Vandag gesels Elmero Strauss met Danie Prinsloo – musikant, MC en entrepreneur.

’n Gesprek oor die pad wat hy deur die jare gestap het, die mense wat hy ontmoet het, en die spore wat musiek en die verhooglewe in sy lewe gelaat het.

Luister na ’n eerlike en inspirerende gesprek oor musiek, mense en die lewe agter die verhoog.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1By Kosmos 94.1