Die Nobelpryswenner vir Vrede, Maria Machado, het haar toekenning vandag in Oslo, Noorweë ontvang. Die opposisieleier in Venezuela, wat steeds wegkruip uit vrees vir vervolging sê vrede is ‘n liefdesdaad.