Nuus

Machado soek witvoetjie by Trump


Listen Later

Met gebeure in Venezuela en die leier van die amptelike opposisie in die land, Maria Machado wat steeds wegkruip, is dinge onseker oor die toekoms. Machado, wat die Nobelprys vir Vrede gewen het, die toekenning wat president Donald Trump gesoek het, het in ‘n onderhoud met Fox News nie net Trump se aksies rakende president Nicolas Maduro geloof nie, maar ook gesinspeel op die feit dat sy die prys met Trump sou deel.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings