Nuus

Mackenzie uiters teleurgesteld oor Kaapstad-marathon


Listen Later

Die Wes-Kaapse LUR vir Kultuursake en Sport, Ricardo Mackenzie, het sy teleurstelling uitgespreek oor die kansellasie van die 2025 Kaapstad-marathon Sondag weens erge weer. Mackenzie sê die besluit, wat saam met veiligheidsowerhede geneem is, het die welstand van hardlopers, vrywilligers en toeskouers eerste gestel. Mackenzie, wat aan die 42-kilometer lange wedloop sou deelneem, het atlete aangespoor om die marathon-gees lewend te hou deur aktief te bly en by plaaslike gemeenskapswedlope aan te sluit:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings