Nuus

Macpherson kondig Bou-aksieplan aan


Listen Later

Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die volledige instelling van die Suid-Afrikaanse Bou-aksieplan aangekondig. Dis gemik op die herstel van projekte wat vertraag word of waarvoor te veel begroot is, en om die land se bousektor te hervestig. Macpherson sê die plan bevat ses aksies om onderprestasie te hanteer. Dit sluit aanspreeklikheid in en om kontrakteurs op ʼn swartlys te plaas, kontantvloeiprobleme op te los, digitale infrastruktuur-nasporing, verkryginghervorming, deeglike boekhouding, en professionalisering van die bou-omgewing:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings