Nuus

Macron dring aan op Oekraïne-skietstilstand


Listen Later

Die Franse president, Emmanuel Macron, sê ʼn skietstilstand is ʼn noodsaaklike voorwaarde vir onderhandelinge om die oorlog tussen Oekraïne en Rusland te beëindig. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het vroeër gesê dis nie nodig nie omdat ʼn vredesooreenkoms uitgewerk kan word al is die oorlog aan die gang. Trump het gister met sy Oekraïnse ampsgenoot, Volodimir Zelensky, en Europese leiers in die Withuis vergader. Macron sê Amerika se verbintenis om sekerheidswaarborge vir Oekraïne te ontwikkel is die belangrikste uitkoms:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings