Nuus

Madlanga: Ontbinding van taakmag was onwettig


Listen Later

Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die Madlanga-kommissie gesê die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde was onwettig en skielik. Masemola sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu het nie vooraf kommer oor die eenheid uitgespreek nie en het nie sleutelbelanghebbendes, insluitende die Nasionale Vervolgingsgesag, geraadpleeg nie. Hy sê hy was met verlof toe Mchunu die opdrag uitgereik het en hy het deur 'n WhatsApp-boodskap, sonder enige bespreking of waarskuwing, daarvan te hore gekom:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings