Nuus

Madlanga: Ramaphosa beloof optrede


Listen Later

President Cyril Ramaphosa het hom verbind om op te tree wanneer die Madlanga-kommissie se bevindings bekendgemaak word. Die kommissie wat bewerings van misdadigheid, politieke inmenging en korrupsie in die regstelsel moet ondersoek, het Woensdag begin. Die tussentydse verslae sal na verwagting binne drie tot ses maande beskikbaar wees. Ramaphosa het aan die SABC gesê van die dinge wat reeds uitgekom is, is skokkend en kommerwekkend:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings