Nuus

Maduro pleit onskuldig


Listen Later

Die ontvoerde Venezolaanse leier, Nicolas Maduro, en sy vrou, Cilia Flores, het Maandag in 'n federale hof in New York verskyn, waar beide onskuldig op aanklagte van federale dwelmhandel gepleit het. Maduro het homself as ’n ordentlike man verklaar wat in sy huis aangeval is, en gesê hy is steeds die president van sy land. Flores se prokureur, Mark Donnelly, het aan senior distriksregter Alvin Hellerstein gesê sy het aansienlike beserings tydens haar ontvoering opgedoen en gesê sy sal 'n fisiese evaluering benodig. SkyNews se James Matthew doen verslag van buite die hof.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings