Nuus

Maimane sê SA se moordsyfer vergelyk met oorlogsone


Listen Later

Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, het president Cyril Ramaphosa gekritiseer omdat hy nie die land se moordkrisis aanpak nie. Maimane het in die parlement die meer as 26 000 moorde verlede jaar vergelyk met 'n oorlogsone. Hy vra Ramaphosa om beslissende stappe te doen. Maimane beklemtoon onmiddellike optrede word benodig, veral ná die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings teen die minister van Polisie, Senzo Mchunu:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings