Nuus

Mamdani vat New York-verkiesing


Listen Later

Zohran Mamdami het Andrew Cuomo uitgestof om verkies te word as burgemeester van New York. Die 34-jarige Mamdani, wat president Donald Trump as kommunis beskryf het, het 50,4 persent van die stemme op hom verenig teenoor Cuomo se 41,6. Hy het sy ondersteuners toegespreek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings